Bok Radio 98.9fm - Luister Aanlyn
MSP BokBrekfis
NOU OP DIE LUG

Albertus Kotze

Weeksdae 15:00 - 16:00

ALBERTUS KOTZE

Naam: Albertus Kotze

Titel by Bok: Omroeper en nuusredakteur

Geboorte Dorp: Bellville

Gunsteling Kleur: Wit en Swart

Gunsteling Kos: KFC, McDonalds en my ma se herderpastei

Gunsteling Tydverdryf: Tyd saam met my familie en vriende

Celeb Crush: Justin Bieber (Ha-Ha)

Droom Vakansie: ‘n Eiland Vakansie

Vrees: Om alleen oud te word

Stokperdjie: Dis my geheim

Geheime Talent: Hum, ek weet nie, sê maar (Ha-Ha)

Slegste Gewoonte: Rook

Jou tema lied vir jou lewe: ‘Words’ van FR David (Ha-Ha).

Koffie / Tee

McDonalds / KFC  

Sjokolade / Vanilla

Geld / Roem

Soet / Sout

Pasta / Pizza 

Winter / Somer

Kat / Hond

Oggend / Aand    Altwee Ha-ha

Radio / TV      Altwee.

Beste Bok Oomblik: Bokkies 2016

Gunsteling Bok Gebeurtenis (Event):  Elke geleentheid is spesiaal

Jy gaan op ‘n tropiese vakansie en moet een Bok Kollega saam vat, wie sal dit wees en hoekom? Ag, ek vat sommer almal saam.

Jou Bok Wooden Mic oomblik? (Blonde Oomblik). Die keer toe ek onophoudelik begin lag het terwyl ek die nuus moes lees. ????