Bok Radio 98.9fm - Luister Aanlyn
MSP BokBrekfis
NOU OP DIE LUG

Naweek Brêkfis met Darren Scott

Sondag 07:00 - 09:00

ALMARIE DU PREEZ

Naam: Almarie Du Preez

Titel by Bok: Omroeper

Geboorte Dorp: Pretoria

Gunsteling Kleur: See-blou

Gunsteling Kos: Braaivleis

Gunsteling Tydverdryf: Klavier en sang

Celeb Crush: Nico Panagio

Droom Vakansie: Maldives/ Bali

Vrees: Hase (die met die rooi oë)

Stokperdjie: Rooiwyn 🙂

Geheime Talent: Ek wens

Slegste Gewoonte: Eet voor ek in die bed spring

Jou tema lied vir jou lewe: Coldplay –  Every teardrop is a waterfall

Koffie / Tee

McDonalds / KFC  

Geld / Roem

SoetSout

Pasta / Pizza 

Winter / Somer

Kat / Hond

Oggend / Aand 

Radio / TV

Beste Bok Oomblik: Moet nog gebeur 🙂

Gunsteling Bok Gebeurtenis (Event):  Tydloos

Jou Bok Wooden Mic oomblik? (Blonde Oomblik). Die yskoue gevoel toe ek land en sand gesels en besef die ON AIR knoppie is af