Bok Radio 98.9fm - Luister Aanlyn
MSP BokBrekfis
NOU OP DIE LUG

#BokBrêkfis met Wimpie, Le-Lue & Stem

Weeksdae 06:00 - 09:00

ANNUSKA BASSON

Naam: Annuska Basson

Titel by Bok: Ontvangs

Geboorte Dorp: Kaapstad

Gunsteling Kleur: Pers

Gunsteling Kos: Basil Pesto Pasta/Lasagne

Gunsteling Tydverdryf: Netflix

Celeb Crush: Channing Tatum

Droom Vakansie: Thailand of Nederland

Vrees: Albertus 😊

Stokperdjie: Hiking

Geheime Talent: Ek kan eintlik bietjie skilder

Slegste Gewoonte: Geduld is nie my sterkpunt nie

Jou tema lied vir jou lewe: Dagdronk

Koffie / Tee

McDonaldsKFC  

Geld / Roem

Soet / Sout

PastaPizza 

Winter / Somer

Kat / Hond

Oggend / Aand    

Radio / TV  

Beste Bok Oomblik: Elke keer as ons as ’n span bymekaar kom na ’n event en kan sê…WE DID IT!

Gunsteling Bok Gebeurtenis (Event):  Die Kosfees by Sandringham

Jou Bok Wooden Mic oomblik? (Blonde Oomblik): Ek is ’n undercover blond…so ek’t tenminste elke 5 minute ’n blonde oomblik