Die #BokSpan wil net graag al ons adverteerders, borge, kliënte, ondersteuners en dié mense wat 2017 so ‘n reuse sukses gemaak het, uit die diepte van ons harte bedank!
Ons wens almal ‘n geseënde Kerstyd en ‘n Voorspoedige Nuwe Jaar toe! Mag almal heerlik rus en 2018 afskop met ‘n groot gejuig!
#KersTyd #SillySeason #FestiveSeason #DankieDankieDankie#NuweJaar #Totsiens2017
{{ Die Bok Radio / BokTv winkel sluit die 15de Desember en heropen die 3de Januarie 2018 }}