Bok Radio 98.9fm - Luister Aanlyn
MSP BokBrekfis
NOU OP DIE LUG

Heinrich en Chanel

Weeksdae 16:00 - 19:00

Bok Radio Bootvaart 2018

Die Bok Radio Bootvaart vind plaas op 9 tot 13 Januarie 2018 vanaf Kaapstad tot Walvisbaai en beloof om een ongelooflike ervaring te wees!

Wicus van der Merwe, Desmond Wells, Ray Dylan, Die Broers, Pieter Smith, Kurt Darren en natuurlik Snotkop gaan vir ons vermaak op die Bootvaart!

Ons is ook baie trots om aan te kondig dat daar NOG ‘n kunstenaar is wat saam vaar op die Bok Radio Bootvaart 2018! Kan jy dalk raai wie dié verrassing is? 
Oor minder as ‘n maand is ons op die water en kerjakker saam met al ons #BokLuisteraars! Hoop julle sien net so baie uit soos die #BokSpan😎😁
#Bootvaart2018 #BokBoot #WieGaanSaam #AmperBootTyd#MinderAsNMaand

Share this article