Bok Radio 98.9fm - Luister Aanlyn
MSP BokBrekfis
NOU OP DIE LUG

Heinrich en Chanel

Weeksdae 16:00 - 19:00

Bok Radio Bootvaart 2019

Die Bok Radio Bootvaart 2019 vind plaas op 10 tot 14 Januarie 2019 vanaf Kaapstad tot Walvisbaai en

beloof om een ongelooflike ervaring te wees en sal vir die eerste keer op die MSC Musica plaasvind!

Snotkop, Ray Dylan, Leah, Die Heuwels Fantasies, Jakkie Louw, Loki Rothman, Fatman, Elandré,

Desmond Wells, David Kramer, Juan Boucher, Wicus van der Merwe, Pieter Smith, Sharoney,

Viljoen Retief, Pierre Greeff en Burger le Roux gaan vir ons vermaak op die Bootvaart!

Vir besprekings besoek gerus SA Cruises se webtuiste by https://www.sacruises-sa.co.za/BOKJAN19.

Kyk ook gerus hier om te sien hoe luuks die MSC Musica is en wat om te verwag van hierdie groter en pragtiger skip!

MSc Musica

Share this article