Bok Radio / BokTv is gekies as die gunsteling Gemeenskapsradiostasie in Die Burger se leserskeuse bylae wat vandag verskyn!!! Baie dankie aan ons lojale luisteraars, want sonder julle is daar nie ñ Bok Radio nie!
Kyk ook uit vir ons Kos Fees Advertensie en maak seker jy kry jou kaartjie vroegtydig by Computicket
?
?
?
?
?
?
?
?
?
?
#DieBurger #JouKeuse #Leserskeuse #BesteBokLuisteraars #Dankie#KosFees2017
Bokradio is deur lesers van Die Burger gekies as nommer een in die gemeenskapsradiostasie kategorie
‘Bok Radio storm volhoring voort’
Bok Radio Kos Fees: 25 November 2017