Bok Radio 98.9fm - Luister Aanlyn
MSP BokBrekfis
NOU OP DIE LUG

Heinrich en Chanel

Weeksdae 16:00 - 19:00

Bok Radio Kersfees Projek 2017

{{ Bok Radio Kersfees Projek }}

Bok Radio / BokTv wil hierdie Kersfees ‘n verskil maak en jy kan deel wees daarvan!
Kom laai jou koopbewyse, waarmee behoeftiges kos / klere kan koop, by die Bok Radio winkel af voor 13 Desember 2017.
*Geen klere en kos moet by die winkel afgelaai word nie, maar SLEGS koopbewyse.

(Die Bok Radio winkel is oop op Weeksdae 09h00 – 17h00)
#KersProjek #Kersfees #MaakNVerksil#ElkeBietjieHelp #GeeTerugAanDieGemeenskap

 

Daar is baie mense wat gevra het om geld te gee omdat hulle ver uit die Kaap woon.
Ons het vir Sunel Beeselaar prokureurs gevra of ons die finansies deur haar trust rekening kan doen, net sodat daar deeglik kontrole gehou kan word.

Hier is die besonderhede:
SP Beeselaar Prokureurs
ABSA
Tak kode: 632005
Rek nommer: 4061605922
Verwysing: BOK RADIO (baie belangrik dat jy dit moet in sit)

Baie dankie weereens dat jy (of jou besigheid) jou hart oopmaak om die minderbevoorregde persone in ons gemeenskap te help hierdie Kerstyd.
Bok Radio en die gemeenskap waardeer dit ongelooflik.

Share this article