Heinrich HHH du Plooy
Die bekroonde radio omroeper, Heinrich du Plooy is reeds byna drie dekades in die radiobedryf.
Die bekroonde radio omroeper, Heinrich du Plooy is reeds byna drie dekades in die radiobedryf.
Ek is gebore in Uitenhage, daar skool gegaan en matrikuleer. My lewenspad loop eers ander draaie voor my paaie met radio in 2016 kruis.
Ek is gebore in die Vrystaat in ’n klein dorpie met die naam Reitz...waar die mielies en die koring hoog staan met pure plaas reuk in die lug.
Ek is gebore in die Kaap, en het groot geword in Parow. In 1997 gematrikuleer aan Hoërskool Tygerberg, waarna ek vir ‘n jaar sportbestuur & afrigting studeer het by die destydse Tygerberg Kollege.