BONITA BLANKENBERG

Naam: Bonita
Titel by Bok: Omroeper
Geboorte Dorp: Hanover Park
Gunsteling Kleur: Rooi…maar ek kan dit net sien na die 2de glasie!
Gunsteling Kos: My ma se Sondag middagetes, gebraai in alles ongesond en voorgesit met hope liefde. Net jammer ek moet deesdae maar self kook…
Gunsteling Tydverdryf: Ek hou my lyf deesdae aktrise, hou nogal van sing, en as daar ’n braai iewers gebeur is ek daar as ek genooi word!
Celeb Crush: Andrea Bocelli
Droom Vakansie: Ek en my rugsak deur Europa…AI, was nog altyd ’n droom van my. Dis op die buckitlist!
Vrees: Engtevrees…verskriklik!
Stokperdjie: As ek genoeg plek in my woonstel gehad het sou ek plate versamel het
Geheime Talent: Ek speel Clarinet en skryf verhale wat die Winer koue vinnig sal verdryf
Slegste Gewoonte: Ek trek labels van bottels af. Kan dit nie weerstaan nie. Doen dit soms in die openbaar ☺
Jou tema lied vir jou lewe: I can see clearly now…LOL! Nee ek spot net, Seker Hello darkness my old friend…hehehehe! OK OK OK…seriously, It’s my life van Bon Jovi ☺
Koffie / Tee
McDonalds / KFC
Geld / Roem
Soet / Sout
Pasta / Pizza
Winter / Somer
Kat / Hond
Oggend / Aand
Radio / TV
Beste Bok Oomblik: Die Bok Boot, KKNK en die Bokkies!
Gunsteling Bok Gebeurtenis (Event): Toe ons die video vir Bok Generasie geskiet het
Jou Bok Wooden Mic oomblik? (Blonde Oomblik). Toe ek amper ’n ander radiostasie se webwerf gegee het op my heel eerste oggend op Naweek Brêkfis