Bok Radio 98.9fm - Luister Aanlyn
MSP BokBrekfis
NOU OP DIE LUG

Martin & Success

Weeksdae 15:00 - 18:00

BRANDON NEL

Naam: Brandon Nel

Titel by Bok: Nuus verslaggewer

Geboorte Dorp: Krugersdorp

Gunsteling Kleur: Ligblou

Gunsteling Kos: Pasta

Gunsteling Tydverdryf: Ek laaik nogal skryf en om nou en dan op te vang met ’n goeie skinderstorie.

Celeb Crush: Taylor Swift

Droom Vakansie: Ek sal enigetyd Londen toe gaan.

Vrees: Skottelgoed was

Stokperdjie: Skryf

Geheime Talent:Mmm, ek weet nie, het ek so ‘n iets?

Slegste Gewoonte:Ek druk altyd my neus in ander se sake

Jou tema lied vir jou lewe: Shake it off – Taylor Swift

Koffie / Tee

McDonaldsKFC  

Geld / Roem

Soet / Sout Beide

PastaPizza 

Winter / Somer

Kat / Hond

Oggend / Aand

Radio / TV

Beste Bok Oomblik: Toe ek Spoegwolf ontmoet het

Gunsteling Bok Gebeurtenis (Event):  HOOP se verjaardag

Jou Bok Wooden Mic oomblik? (Blonde Oomblik).Toe ek by my tweede content meeting geval en ingerol het…