CHANEL LOTZ

Naam: Chanel (Coco)
Titel by Bok: Omroeper
Geboorte Dorp: Bellville Rock City
Gunsteling Kleur: Blou
Gunsteling Kos: Enige iets wat ek nie self maak nie. (Sushi, Pizza, Roomys…die lys is lank!)
Gunsteling Tydverdryf: Ek is baie lief vir die see, so ek geniet dit om langs die strand te stap/by die see tyd te spandeer.
Celeb Crush: Thor
Droom Vakansie: Om ’n tropiese eiland te verken!
Vrees: Om eendag spyt te wees oor die dinge wat mens nooit gedoen het nie.
Stokperdjie: Het mamma’s tyd vir stokperdjies?
Geheime Talent: Ek kan “juggle”…net ’n bietjie!
Slegste Gewoonte: “Fashionably late”
Jou tema lied vir jou lewe: Smile – Nat King Cole
Koffie / Tee
McDonalds / KFC
Geld / Roem
Soet / Sout
Pasta / Pizza
Winter / Somer
Kat / Hond
Oggend / Aand
Radio / TV
Beste Bok Oomblik: Daar is niks beter as die eerste oomblik op die lug nie!…”Mic is live”
Gunsteling Bok Gebeurtenis (Event): Tydloos
Jou Bok Wooden Mic oomblik (Blonde Oomblik): Ek het die kamera op BOK TV aan vergeet en toe gesing en gedans terwyl ‘n musiekvideo veronderstel was om te speel.