Bok Radio 98.9fm - Luister Aanlyn
NOU OP DIE LUG

Brunch met Chanel

Weeksdae 09:00 - 12:00

CHRISTIE HANSEN

Naam: Christie

Titel by Bok: Omroeper

Geboorte Dorp: Kimberley

Gunsteling Kleur: Blou

Gunsteling Kos: Braaivleis

Gunsteling Tydverdryf: Slaap

Celeb Crush: Marilyn Monroe

Droom Vakansie: Enige plek by die see

Vrees: Hoogtes

Stokperdjie: Gholf

Geheime Talent: Kan baie goed Yo Yo speel

Slegste Gewoonte: Eet te veel soetgoed

Jou tema lied vir jou lewe: Always wear sunscreen – Baz Lurman

Koffie / Tee

McDonalds / KFC  

Geld / Roem

SoetSout   

Pasta / Pizza 

Winter/ Somer

Kat / Hond

Oggend / Aand

Radio / TV

Beste Bok Oomblik: Tydloos

Gunsteling Bok Gebeurtenis (Event):Tydloos

Jou Bok Wooden Mic oomblik? (Blonde Oomblik): In die middel van ’n sin is my aandag afgetrek en toe ek weer wou begin praat het ek nie geweet wat ek besig was om te sê nie.