Vandag het Wynand Van Heerden Churchill gekies as die #DinsdagDVD keuse van die week. 96 uur voor die Tweede Wêreldoorlog-inval in Normandië, sukkel die Britse premier Winston Churchill met sy ernstige bedenkings met Operasie ‘Overlord’ en sy toenemende gemarginaliseerde rol in die oorlogspoging.
Brian Cox (actor), Miranda Richardson, John Slattery en Ella Purnell speel in hierdie biografiese drama rolprent.
#DVD #Churchill