play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

BokBoot 2026

today March 30, 2026my_locationKaapstad Hawe


Background

As jy al op die BokBoot was sal jy weet dit is daai een ding wat jy sommer vroegtydig in jou dagboek aanbring. Vanaf 30 Maart – 4 April 2026 kan jy kom saamvaar aanboord die MSC Opera vir die partytjie van die jaar. vanaf Kaapstad na Walvisbaai vir 5 nagte. Yes…jy lees reg. Die 2026 Bok Radio Bootvaart is ’n hele dag langer. Met sowat 15 van Suid-Afrika se gunsteling kunstenaars wat saam gaan, beloof hiérdie bootvaart om weereens een vir die boeke te wees! Bespreek nou jou kajuit!


Details
Begin March 30, 2026 H 07:00
End April 4, 2026 H 07:00
Location Kaapstad Hawe
Address V&A Waterfront
Link https://www.msccruises.co.za/cruise-deals/theme-cruises/2025-2026-season/bok-radio-2026
Phone 021 983 2201