play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

Bok Radio Gholfdag

today December 7, 2023my_locationBellville Gholfclub


Background

Dis weer tyd vir die jaarlikse Bok Radio Gholfdag. Vanjaar vind dit plaas op 7 Desember by die Bellville Gholfklub. Daar is slegs dertig 4-balle beskikbaar so jy sal moet vinnig spring as jy wil deel in die pret. Besprekings kan gemaak word by www.heroesbrackenfell.net. Daar is ook vir jou of jou besigheid die geleentheid om betrokke te raak as borg. Vir enige verdere navrae kan jy ’n e-pos rig aan Jaco by gholf@bokradio.co.za.


Details
Begin December 7, 2023 H 09:00
End December 7, 2023 H 18:00
Location Bellville Gholfclub
Address Jip De Jager Dr, Welgemoed, Bellville
Link https://www.heroesbrackenfell.net/online-store/BOK-RADIO-GHOLFDAG-7-DEC-p596527160
Phone 021 913 3100