play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

BokBoot 2027

today March 11, 2027my_locationKaapstad Hawe


Background

As jy al op die BokBoot was sal jy weet dit is daai een ding wat jy sommer vroegtydig in jou dagboek aanbring. Vanaf 11 – 16 Maart 2027 kan jy kom saamvaar aanboord die MSC Armonia vir die partytjie van die jaar. Vanaf Kaapstad na Walvisbaai vir 5 nagte. Yes…jy lees reg. Die 2027 Bok Radio Bootvaart is weer ’n hele dag langer. Met sowat 15 van Suid-Afrika se gunsteling kunstenaars wat saam vaar, beloof hiérdie bootvaart om weereens een vir die boeke te wees! Bespreek nou jou kajuit!


Details
Begin March 11, 2027 H 07:00
End March 16, 2027 H 07:00
Location Kaapstad Hawe
Address V&A Waterfront
Link https://www.msccruises.co.za/cruise-deals/theme-cruises/bok-boot-2027
Phone 021 983 2201