Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief
today May 31, 2025my_locationGrand Arena, GrandWest
Bok Radio se Bokkies is die grootste glansgeleentheid in die Wes-Kaap wat die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf vereer.
Vir die eerste keer in 4 jaar is die Bokkies terug in al sy glorie by sy regmatige ple, die Grand Arena, GrandWest. Maak seker jy bespreek jou plek vroegtydig en bestel solank jou aandrok of aandpak, want kaartjies hiervoor verkoop altyd vinnig!
Begin | May 31, 2025 H 13:00 |
---|---|
End | May 31, 2025 H 17:00 |
Location | Grand Arena, GrandWest |
Address | 1 Jakes Gerwel Dr, Goodwood, Cape Town, 7460 |
Link | https://itickets.co.za/events/479192 |
Phone | 021 983 2201 |