
07 Dec 2023
Bok Radio Gholfdag
Dis weer tyd vir die jaarlikse Bok Radio Gholfdag. Vanjaar vind dit plaas op 7 Desember by die Bellville Gholfklub. Daar is slegs dertig 4-balle beskikbaar so jy sal moet vinnig spring as jy wil deel in die pret. Besprekings kan gemaak word by www.heroesbrackenfell.net. Daar is ook vir jou of jou besigheid die geleentheid om betrokke te raak as borg. Vir enige verdere navrae kan jy ’n e-pos rig […]