Bok Radio 98.9fm - Luister Aanlyn
MSP BokBrekfis
NOU OP DIE LUG

Kyle Frick

Weeksdae 19:00 - 21:00

Bok Radio Kos Fees 2017

Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 25/11/2017
All Day

Location
Kaapstad Stadion

Categories


Die Bok Radio Kos Fees sal vanjaar plaasvind op Saterdag 25 November by die Kaapstad Stadion en ons verwag tussen 10 000 en 15 000 mense by die fees! Ons glo die nuwe terrein sal vir feesgangers ‘n wonderlike ondervinding wees met oorgenoeg spasie en koelte.

Top vermaak deur Kunstenaars soos Bellamy Brothers, Robbie Wessels, Juan Boucher, Desmond Wells, Die Broers, Elandré, Andriëtte, Burger le Roux, Stephan Visagie, Chereé, Hugo Nieuwoudt en The Banned.

Kaartjies is soos volg:

Volwassene:               R150.00

Kinders (0-12 Jaar):     R 20.00

Kinders (13-17 Jaar):    R 75.00

Pensioenarisse:          R 75.00

Bespreek NOU jou kaartjies by: http://online.computicket.com/web/event/bok_radio_kos_fees/1189805814/569944747

Share this article