HEINRICH DU PLOOY

Naam: Heinrich du Plooy
Titel by Bok: Produksie en Tegniese Bestuurder / Omroeper
Geboorte Dorp: Port Shepstone, KZN
Gunsteling Kleur: Swart
Gunsteling Kos: Meksikaans / Indiese disse
Gunsteling Tydverdryf: Vrye tyd is luuks. Geleenthede wat gegun is spandeer ek met my familie
Celeb Crush: Amy Lee Hartzler en Jennifer Lopez (en plaaslik, Tarryn Lamb)
Droom Vakansie: Comoros
Vrees: Jy deel nooit jou vrese met iemand nie! 🙂
Stokperdjie: DIY projekte by die huis
Geheime Talent: Dit is my geheim 🙂
Slegste Gewoonte: Die stokkie wat onder die “Sin Tax” gelys is
Jou tema lied vir jou lewe: Enjoy the silence
Koffie / Tee
McDonalds / KFC maar met McDonalds se chips
Geld / Roem Roem betaal nie rekeninge nie. Ek is ook ’n sosiale introvert, so geld sal dit wees!
Soet / Sout
Pasta / Pizza
Winter / Somer
Kat / Hond
Oggend / Aand
Radio / TV Beide Platforms, maar met vandag se tegnonologie. Ek is wel baie opgewonde oor die toekoms van BOK TV
Beste Bok Oomblik: Om die 2017 Huisgenoot Tempo-toekenning te ontvang. Dit was groot vir my, groot vir BOK en groot vir die Wes-Kaap…beste oomblik nog!
Gunsteling Bok Gebeurtenis (Event): Die oomblik toe ons vir die eerste keer op FM aangeskakel word…onvergeetlike groot oomblik!
Jou Bok Wooden Mic oomblik? (Blonde Oomblik). Wil dit nie uitspreek nie, maar dit moet nog gebeur.