Bok Radio 98.9fm - Luister Aanlyn
MSP BokBrekfis
NOU OP DIE LUG

Wimpie en Le-Lue

Weeksdae 06:00 - 09:00

KYLE FRICK

Naam: Kyle Frick

Titel by Bok: Buite Uitsending Bestuurder en Huiswaarts Omroeper

Geboorte Dorp: Kaapstad

Gunsteling Kleur: Groen

Gunsteling Kos: Pizza

Gunsteling Tydverdryf: Rolprente en Sport

Celeb Crush: Tel Jimmy Hendrix se kitaar?

Droom Vakansie: Toer doen om gunsteling groepe se konserte te kyk! Of Skotland, my voorouers se tuisland.

Vrees: Spinnekoppe…

Stokperdjie: Kitaar speel

Geheime Talent: Sarkasme en 2 Minute Noodles

Slegste Gewoonte: Rook…vir nou. Ek werk daaraan okay! En road rage. Hou links gaan regs verby. (Herhaal)

Jou tema lied vir jou lewe: Born To Run – Bruce Springsteen

Koffie / Tee

McDonalds / KFC  

Sjokolade / Vanilla

Geld / Roem

Soet / Sout

Pasta / Pizza 

Winter / Somer

Kat / Hond

Oggend / Aand 

Radio / TV

 

Beste Bok Oomblik: Onderhoud met Johnny Clegg

Gunsteling Bok Gebeurtenis (Event):  Bokkies is elke jaar lekker

Jy gaan op ‘n tropiese vakansie en moet een Bok Kollega saam vat, wie sal dit wees en hoekom?

Biltong…daai teddy weet waaroor die lewe gaan. Hy praat min en bekyk die lewe. Wyse een daai…

Jou Bok Wooden Mic oomblik? (Blonde Oomblik).

Die laaste uitsending wat ek gedoen het! En Six Pence Non the Less…of is dit nou Richer? Nou nog nie seker nie.