Bok Radio 98.9fm - Luister Aanlyn
NOU OP DIE LUG

#BokBrêkfis met Wimpie, Le-Lue & Stem

Weeksdae 06:00 - 09:00

JACO DE VILLIERS

Naam: Jaco de Villiers

Titel by Bok: Omroeper

Geboorte Dorp: Uitenhage

Gunsteling Kleur: Wit en Bruin

Gunsteling Kos: Braaivleis en Kerrie

Gunsteling Tydverdryf: Draf en kuier saam met geliefdes

Celeb Crush: 

Droom Vakansie: Iewers op ’n eiland met geen selfoonopvangs nie

Vrees: Slange

Stokperdjie: Ek speel graag musiek en leer nuwe musiek aan

Geheime Talent: Ek kan sing en klavier/orrel speel

Slegste Gewoonte: Ek vertrou te maklik

Jou tema lied vir jou lewe: Fight song

Koffie / Tee

McDonalds / KFC

Geld / Roem

Soet / Sout

Pasta / Pizza

Winter / Somer

Kat / Hond Albei

Oggend / Aand

Radio / TV

Beste Bok Oomblik: Om deel te wees van die heel laaste Tydloos

Gunsteling Bok Gebeurtenis (Event): Wel…was nog nie op een nie, maar sien baie uit na die Bokkies en dieBokboot

Jou Bok Wooden Mic oomblik? (Blonde Oomblik): Gelukkig nog nie een gehad nie LOL