JEAN RUSSOUW

Naam: Jean Russouw
Titel by Bok: Sosiale Media- en Kreatiewe Bestuurder
Geboorte Dorp: Kaapstad
Gunsteling Kleur: Enige skakering van swart, sou ek sê
Gunsteling Kos: BRAAAAAIVLEIS…enige braaivleis!!!
Gunsteling Tydverdryf: Tyd saam met Jeanru (my seuntjie)
Celeb Crush: Jessica Alba
Droom Vakansie: Enige eiland vakansie saam met MY mense.
Vrees: Ek’s nie te mal oor haaie nie…Baie mooi, maar bietjie “scaly” na my sin
Stokperdjie: Kosmaak, DIY-projekte aanpak en sport…ek’s baie lief vir sport!
Geheime Talent: Ek kan sê maar dan is dit nie meer ’n geheim nie
Slegste Gewoonte: Ek byt so af en toe my naels
Jou tema lied vir jou lewe: Don’t stop believing!
Koffie / Tee
McDonalds / KFC ’n Bucket met 24 Spicy Wings!!!
Geld / Roem ’n Bietjie roem kan werk, maar dit gaan nie die rekeninge betaal nie.
Soet / Sout
Pasta / Pizza
Winter / Somer
Kat / Hond
Oggend / Aand
Radio / TV Albei
Beste Bok Oomblik: Meeste oomblikke saam met dié klomp malletjies is goed!!!
Gunsteling Bok Gebeurtenis (Event): Die BokBoot…al moes ek hom die jaar mis! hahaha
Jou Bok Wooden Mic oomblik? (Blonde Oomblik): Ek en die mikrofone het ’n goeie verstandhouding…ons bly maar uit mekaar se pad uit