Bok Radio 98.9fm - Luister Aanlyn
MSP BokBrekfis
NOU OP DIE LUG

Wynand van Heerden

Weeksdae 09:00 - 10:00

JOEY REINDERS

Naam: Joey Reinders

Titel by Bok: BokTV

Geboorte Dorp: Kraaifontein

Gunsteling Kleur: Blou

Gunsteling Kos: Sushi

Gunsteling Tydverdryf: Enige tyd saam met my familie…veral my 2 peetkinders

Celeb Crush: Country sangers

Droom Vakansie: Nashville, Israel en Italië

Vrees: Naalde

Stokperdjie: Baskitare en Quadbikes

Geheime Talent: Ek is mal daaroor om gedigte te skryf

Slegste Gewoonte: Ek is gewoonlik die een wat laat opdaag

Jou tema lied vir jou lewe: Karen Zoid – Ons soek Rock ’n Roll

Koffie / Tee Hazelnut Cappucino om spesifiek te wees

McDonalds / KFC

Geld / Roem

Soet / Sout

Pasta / Pizza

Winter / Somer

Kat / Hond

Oggend / Aand

Radio / TV

Beste Bok Oomblik: Die dag toe ek aangestel was

Gunsteling Bok Gebeurtenis (Event): Bokkies

Jou Bok Wooden Mic oomblik? (Blonde Oomblik): Mmmmmmmmmm