JOHAN FERREIRA

Naam: Johan Ferreira
Titel by Bok: Sport Aanbieder
Geboorte Dorp: Newcastle
Gunsteling Kleur: Swart
Gunsteling Kos: Chinese kos
Gunsteling Tydverdryf: By die see wees
Celeb Crush: Jennifer Aniston
Droom Vakansie: Mauritius
Vrees: Om te sterf
Stokperdjie: Gholf
Geheime Talent: Ek kan sing
Slegste Gewoonte: Geduld op die pad as ’n trok verby ’n ander trok probeer ry
Jou tema lied vir jou lewe: Don’t stop believing
Koffie / Tee
McDonalds / KFC
Geld / Roem
Soet / Sout
Pasta / Pizza
Winter / Somer
Kat / Hond
Oggend / Aand
Radio / TV Albei is belangrik in my lewe
Beste Bok Oomblik: Toe ek in 2018 ’n Bokkie-toekenning gekry het vir Program van die jaar
Gunsteling Bok Gebeurtenis (Event): Bokkies
Jou Bok Wooden Mic oomblik? (Blonde Oomblik). Wimpie het my eendag vir sport gebel en my dadelik op die lug gesit. Ek was besig om 54km vir liefdadigheid te stap en sê toe vir Wimpie hoe F@%& my bene was. Meanwhile is ek toe reeds op die lug…dit was bitter embarrassing