Bok Radio 98.9fm - Luister Aanlyn
MSP BokBrekfis
NOU OP DIE LUG

Musiek

Sondag 00:00 - 07:00

JOHAN ROOS

Naam: Johan Roos

Titel by Bok: Golden Oldies Aanbieder

Geboorte Dorp: Aliwal Noord

Gunsteling Kleur: Swart

Gunsteling Kos: Lamb Shank

Gunsteling Tydverdryf: Musiek luister en Houtwerk

Celeb Crush: Liz Hurley

Droom Vakansie: Iewers waar daar niks mense om my is nie

Vrees: Te veel mense om my…ek raak angstig

Stokperdjie: Musiek maak en plate versamel

Geheime Talent: Ek kan koek bak

Slegste Gewoonte: Ek eet te veel suiker

Jou tema lied vir jou lewe: People are strange, When you’re a stranger

Koffie / Tee

McDonalds / KFC

Geld / Roem

Soet / Sout

Pasta / Pizza

Winter / Somer

Kat / Hond

Oggend / Aand

Radio / TV

Beste Bok Oomblik: Tydloos 2 toe ek n fake troue met my aanstaande vrou gehad het vier jaar voor ons saam was.

Gunsteling Bok Gebeurtenis (Event): Bokkies

Jou Bok Wooden Mic oomblik? (Blonde Oomblik): Het een dag op die Golden Oldies per ongeluk gesê Michael Jackson in plaas van George Michael was saam met Andrew Ridgeley in Wham . Maar in my eie defense was Michael Jackson net twee songs verder af in my speellys.