JOSLYN ABRAHAMS

Naam: Joslyn Abrahams
Titel by Bok: Kantoorbestuurder
Geboorte Dorp: Stellenbosch
Gunsteling Kleur: Swart
Gunsteling Kos: Seekos
Gunsteling Tydverdryf: Tyd met familie
Celeb Crush: Kit harrington – Jon Snow
Droom Vakansie: Nashville
Vrees: Weerlig
Stokperdjie: Boot roei
Geheime Talent: Ek is goed in toesprake lewer
Slegste Gewoonte: Ongeduldig
Jou tema lied vir jou lewe: Something inside so strong van Lira
Koffie / Tee
McDonalds / KFC
Geld / Roem
Soet / Sout
Pasta / Pizza
Winter / Somer
Kat / Hond Hond
Oggend / Aand
Radio / TV
Beste Bok Oomblik: Die video opname van die Bokkies
Gunsteling Bok Gebeurtenis (Event): My eerste Bokkies in 2018
Jou Bok Wooden Mic oomblik? (Blonde Oomblik): Toe ek my selfoon in die yskas sit in plaas om die melk uit te haal