play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

KNIP JOU NET DAAR KOOS

Toets jou algemene kennis! Kyk hoeveel van dié vrae jy korrek kan beantwoord binne 1 minuut.

1 / 13

Watter aktrise/sangeres het Hannah Montana vertolk?

2 / 13

Istanbul is 'n groot stad in watter land?

3 / 13

Watter tyd van die jaar is "Eggnog" gewild?

4 / 13

Hoeveel state vorm die Verenigde State van Amerika?

5 / 13

Buzz Lightyear is ‘n karakter uit watter Disney-rolprent?

6 / 13

In watter land het pizza en pasta sy oorsprong?

7 / 13

Watter geldeenheid word in Botswana gebruik?

8 / 13

Adam Lavine is die hoofsanger van watter musiekgroep?

9 / 13

Wie het in September 2022 premier van die VK geword?

10 / 13

Watter Suid-Afrikaanse sanger het bekend gestaan as die Wit Zulu?

11 / 13

Peter Parker is die alledaagse naam van watter superheld?

12 / 13

Watter COVID-variant is op 24 November 2021 die eerste keer in Suid-Afrika opgespoor?

13 / 13

In watter land is Roger Federer gebore?

Your score is

0%

Toets jou algemene kennis! Kyk hoeveel van dié vrae jy korrek kan beantwoord binne 1 minuut.

1 / 13

Watter James Bond-temaliedjie het Adele gesing?

2 / 13

Teen wie het die Blitzbokke gespeel in hulle eerste wedstryd van die 2022 7's Wêreldbeker-toernooi in Kaapstad?

3 / 13

Wat is Koningin Elizabeth se van?

4 / 13

Wie is Prins Harry se vrou?

5 / 13

Wat is die kleure van die Franse vlag?

6 / 13

Watter alkohol word gebruik om 'n Mojito te maak?

7 / 13

Wie was die Griekse godin van liefde en skoonheid?

8 / 13

Voltooi die gesegde – Uit die mond van die ...

9 / 13

Wat is die hoofstad van Etiopia?

10 / 13

Wie sing die liedjie "Oops, I did it again"?

11 / 13

In watter provinsie is die dorp Springbok geleë?

12 / 13

Watter soort wese is Ariel in die Disney-fliek?

13 / 13

Wat is ‘n ukelele?

Your score is

0%

Toets jou algemene kennis! Kyk hoeveel van dié vrae jy korrek kan beantwoord binne 1 minuut.

1 / 13

Wie was die Amerikaanse President toe die 9/11 aanvalle plaasgevind het?

2 / 13

Watter wetenskaplike het die relatiwiteitsteorie ontwikkel?

3 / 13

In water land het die eerste Olimpiese Spele plaasgevind?

4 / 13

Hoe lank het die Viëtnam-oorlog aangehou?

5 / 13

Wie was Heidi Klum se 2de man?

6 / 13

Watter fietswedren vind elke jaar in Julie in Frankryk plaas?

7 / 13

Met wie is Prins William getroud?

8 / 13

Watter skrywer het die James Bond-reeks geskryf?

9 / 13

In watter Amerikaanse stad speel "Grey’s Anatomy" af?

10 / 13

Wie het die bekende treffer "Hallelujah" gesing?

11 / 13

Wie is Suid-Afrika se Minister van Finansies?

12 / 13

Wat word die vrees vir beperkte ruimtes genoem?

13 / 13

Voltooi die gesegde – Elke donker wolk het ‘n ...?

Your score is

0%

Toets jou algemene kennis! Kyk hoeveel van dié vrae jy korrek kan beantwoord binne 1 minuut.

1 / 13

Wie het die universele wet van gravitasie gegee?

2 / 13

Watter oseaan is die grootste in die wêreld?

3 / 13

Hoeveel millimeter is daar in 'n sentimeter?

4 / 13

Waar word is die kleinste been in die menslike liggaam aangetref?

5 / 13

Watter planeet is bekend as die Rooi Planeet?

6 / 13

Hoeveel dae is daar in ’n skrikkeljaar?

7 / 13

Watter oerwoud is die digste in die wêreld?

8 / 13

Casper Ruud is bekend in watter sport?

9 / 13

Wie was die eerste man op die maan?

10 / 13

Wie in Indië het bekend gestaan as "The Father of The Nation"?

11 / 13

Watter tipe gas word deur plante geabsorbeer?

12 / 13

Wat is die naam van Thor se broer in die rolprent Thor?

13 / 13

Wat is Indië se nasionale dier?

Your score is

The average score is 59%

0%

Toets jou algemene kennis! Kyk hoeveel van dié vrae jy korrek kan beantwoord binne 1 minuut.

1 / 13

Wat is Namibië se hoofstad?

2 / 13

Uit watter groente word gnocchi gemaak?

3 / 13

Watter kunstenaar het "Shape of You" en "Galway Girl" gesing?

4 / 13

Singapoer is op watter kontinent?

5 / 13

In watter land is die Loch Ness meer?

6 / 13

In watter Amerikaanse staat is Disney World?

7 / 13

Wat is die naam van Spongebob se troetel slak?

8 / 13

Watter chemiese element is "H"?

9 / 13

Wat is die amptelike naam van die Franse Ope Tennis-toernooi?

10 / 13

Waar is die Ontario meer geleë?

11 / 13

Wie is die hoofsanger van die groep Spoegwolf?

12 / 13

Watter Lion King-karakters sing "Hakuna Matata"?

13 / 13

Hoe gereeld word die Monaco Grand Prix gehou?

Your score is

The average score is 66%

0%

Toets jou algemene kennis! Kyk hoeveel van dié vrae jy korrek kan beantwoord binne 1 minuut.

1 / 13

Teen wie het die Springbokke in die 2019 Rugby Wêreldbeker-finaal gespeel?

2 / 13

Watter vroulike wetenskaplike was die eerste om ‘n Nobel Prys te wen?

3 / 13

Wat is die naam van die kasteel waar Koningin Elizabeth oorlede is?

4 / 13

Watter Romeinse generaal en staatsman het Rome van 'n republiek na 'n ryk verander?

5 / 13

Wat was die eerste Nasionale Park van Amerika?

6 / 13

Wie is die hoof van Tesla?

7 / 13

Wat is die drie primêre kleure?

8 / 13

Walter White is ‘n karakter uit watter TV reeks?

9 / 13

Sachin Tendulkar is ‘n legende in watter sport?

10 / 13

Hoeveel bene is in die volwasse menslike skelet?

11 / 13

Watter oseaan lê wes van Afrika?

12 / 13

In watter jaar is die eerste Harry Potter boek vrygestel?

13 / 13

Watter bekende perdewedren word op die eerste Dinsdag van November in Australië gehou?

Your score is

The average score is 51%

0%

VOLG ONS OP

KONTAK ONS

Bok Radio
Winkel A1, Cape Gate Décor Centre, Nitida Rylaan, Brackenfell, Kaapstad, 7560

Tel: 021 983 2201
Telegram: 074 2000 989
Email: info@bokradio.co.za

PROGRAMME

Klik hier vir die volledige Bok Radio programskedule.

BOKSPAN

Leer ken die Bokspan

© 2022 BOK RADIO – DIE BETER ALTERNATIEF. ALL RIGHTS RESERVED