HEINRICH DU PLOOY

Naam: Heinrich du Plooy
Titel by Bok: Tegniese Bestuurder / Omroeper
Geboorte Dorp: Port Shepstone, KZN
Gunsteling Kleur: ‘Sapphire Blue’
Gunsteling Kos: Meksikaans / Indiese disse
Gunsteling Tydverdryf: So min as moontlik wanneer ek die kans gegun is.
Celeb Crush: Shakira, J.Lo & Amy Lee Hartzler (In geen spesifieke orde nie) 😉
Droom Vakansie: Comoros
Vrees: Jy deel nooit jou vrese nie! 🙂
Stokperdjie: Geen tyd daarvoor nie!
Geheime Talent: Dit is my geheim 🙂
Slegste Gewoonte: Ek vat die lewe soms net TE ernstig op.
Jou tema lied vir jou lewe: Because We Can!
Koffie / Tee
McDonalds / KFC
Sjokolade / Vanilla
Geld / Roem
Soet / Sout
Pasta / Pizza
Winter / Somer
Kat / Hond
Oggend / Aand
Radio / TV
Beste Bok Oomblik: Elke liewe dag!
Gunsteling Bok Gebeurtenis (Event): Die dag toe ons ons permanente lisensie kry en ‘live’ gaan op 98.9fm
Jy gaan op ‘n tropiese vakansie en moet een Bok Kollega saam vat, wie sal dit wees en hoekom?
Ek sal enige vorm van vakansie vat op hierdie stadium maar as dit tropies is sal dit Wimpie wees. Verskeie redes. 🙂
Jou Bok Wooden Mic oomblik? (Blonde Oomblik).
Toe ek ‘n onderhoud voer met Per Gessle van Roxette en na weke se oefen steeds nie sy van korrek kon uitspreek nie.