Bok Radio 98.9fm - Luister Aanlyn
MSP BokBrekfis
NOU OP DIE LUG

Musiek

Sondag 00:00 - 07:00

LIZETTE LOUW

Naam: Lizette Louw

Titel by Bok: Skakelbeampte

Geboorte Dorp: Bellville

Gunsteling Kleur: Turquoise

Gunsteling Kos: Chinese

Gunsteling Tydverdryf: Om tyd te spandeer met my dogtertjie, Linka

Celeb Crush: Channing Tatum

Droom Vakansie: Amerika – Disney World, New York, Caribbean Cruise

Vrees: Om dood te gaan in ’n motorongeluk

Stokperdjie: Daar’s ongelukkig nie tyd vir stokperdjies nie

Geheime Talent: Multi-Tasking

Slegste Gewoonte: Lastminute.com

Jou tema lied vir jou lewe: Ek sou kon doen met ’n miljoen (of twee)

Koffie / Tee

McDonaldsKFC  

Geld / Roem

Soet / Sout   mmmmmm Albei

Pasta / Pizza 

Winter/ Somer   Somer Somer Somer

Kat / Hond   Haas

Oggend / Aand

Radio / TV

Beste Bok Oomblik: Al 365 dae van die laaste 6 jaar

Gunsteling Bok Gebeurtenis (Event):  Die BokBoot…elke jaar!

Jou Bok Wooden Mic oomblik? (Blonde Oomblik): Ek kom gelukkig nie naby ’n mikrofoon nie.