LOUIS VAN DEN BERG

Naam: Louis
Titel by Bok: Bemarking
Geboorte Dorp: Kaapstad
Gunsteling Kleur: Blou
Gunsteling Kos: Steak
Gunsteling Tydverdryf: Braai saam met pêlle
Celeb Crush: Mila Kuniz
Droom Vakansie: Enige eiland
Vrees: Hoogtes
Stokperdjie: Fotografie
Geheime Talent: Borat nabootsing
Slegste Gewoonte: Ongeorganiseerd
Jou tema lied vir jou lewe: Nothing Else Matters – Metallica
Koffie / Tee
McDonalds / KFC Nie een nie, maar as ek moet kies…KFC
Geld / Roem
Soet / Sout
Pasta / Pizza
Winter / Somer
Kat / Hond
Oggend / Aand
Radio / TV
Beste Bok Oomblik: toe ek my eerste advertensie plaas
Gunsteling Bok Gebeurtenis (Event): Bokkies 2019 (het toe nog nie hier gewerk nie, maar was wel daar!
Jou Bok Wooden Mic oomblik? (Blonde Oomblik): Nog nie een gehad nie