Bok Radio 98.9fm - Luister Aanlyn
MSP BokBrekfis
NOU OP DIE LUG

Kyle Frick

Weeksdae 19:00 - 21:00

MARESA

Naam: Maresa Moore

Titel by Bok: Bemarker

Geboorte Dorp: Bellville

Gunsteling Kleur: Ysblou

Gunsteling Kos: Kos. Enige kos. Alle kos

Gunsteling Tydverdryf: Kook

Celeb Crush: Bradley Cooper

Droom Vakansie: Enige tyd en plek saam met my Han-Man

Vrees: My ma het nie bang kinders grootgemaak nie

Stokperdjie: Draf, kook

Geheime Talent: Ek kan magic maak met oorskietkos

Slegste Gewoonte: Uitstel

Jou tema lied vir jou lewe: Non, je ne regrette rien – Edith Piaf

Koffie / Tee

McDonaldsKFC  

Sjokolade / Vanilla

Geld / Roem

Soet / Sout

Pasta / Pizza 

Winter / Somer

Kat / Hond

Oggend / Aand

Radio / TV

 

Beste Bok Oomblik: Eerste Bok uitsending

Gunsteling Bok Gebeurtenis (Event):  Elke dag

Jy gaan op ‘n tropiese vakansie en moet een Bok Kollega saam vat, wie sal dit wees en hoekom?

Lizette, want sy sal freebies en entertainment organiseer.

Jou Bok Wooden Mic oomblik? (Blonde Oomblik).

{TBC}