Bok Radio 98.9fm - Luister Aanlyn
MSP BokBrekfis
NOU OP DIE LUG

Brunch met Chanel

Weeksdae 09:00 - 12:00

MARTIN VAN DER MERWE

Naam: Martin van der Merwe

Titel by Bok: Omroeper 15h00 – 18h00

Geboorte Dorp: Pretoria

Gunsteling Kleur: Blou

Gunsteling Kos: Skaaptjops

Gunsteling Tydverdryf: Gholf/Krieket

Celeb Crush: Emma Watson

Droom Vakansie: Reis deur Europa

Vrees: Spinnnekoppe

Stokperdjie: Braai

Geheime Talent: Om my vrou te irriteer sonder om eers te probeer

Slegste Gewoonte: Roadrage

Jou tema lied vir jou lewe: Kasabian – Fire

Koffie / Tee

McDonalds / KFC Split decision

Geld / Roem

Soet / Sout

Pasta / Pizza

Winter / Somer

Kat / Hond 

Oggend / Aand

Radio / TV 

Beste Bok Oomblik: Dag een sonder opleiding alleen in die ateljee was ‘n uitdaging wat ek op een of ander manier oorleef het.

Gunsteling Bok Gebeurtenis (Event): Bok Boot

Jou Bok Wooden Mic oomblik? (Blonde Oomblik): Het die BokTV kamera aan vergeet tydens ‘n liedjie en die arme kykers moes aanskou hoe ek ‘n paar passievolle foonoproepe maak sonder dat ek dit weet.