play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

Omroeper & Nuusredakteur

Albertus Kotze

Background

Speak from the heart and make a difference.

Albertus Kotze is reeds vir byna ‘n dekade deel van die Bokspan.

Die gebore Kapenaar se loopbaan het as junior-verslaggewer begin. Voordat hy by die Bokspan aangesluit het, het hy vir ongeveer 15 jaar in Johannesburg gewoon. Hier het hy as radio-omroeper en stasiebestuurder op gemeenskapsradio gefokus, voordat hy as verslaggewer by ‘n bekende koerantuitgewer aangesluit het.

In 2005 begin hy te werk by BMG (vandag bekend as Sony Music), waar hy tot 2013 gehelp het om Afrikaanse kunstenaars se loopbane te vorm.

As produksiebestuurder was hy ook betrokke by Patricia Lewis en SABC2 se uiters gewilde “Blonde Ambisie” en “Supersterre”-reekse.