play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

Produksie / Buite-Uitsendingsbestuurder

Ben Laubscher

Background

Dis maar hoe die wors buig

 

Wie is Ben, waar kom jy vandaan en hoe het jy in radio beland het?

Ek bly al my hele lewe in die Kaap. Het ’n groot liefde vir musiek dus het ek klank ingenieurswese studeer. Ek het by Bok Radio “job shadowing” gedoen toe ek steeds op skool was en toe jare later ’n onderhoud gekry na ek studeer het. Die res is geskiedenis!

 

Wat is jou gunsteling Bok-event?

Die Bokboot

 

Wie is jou gunsteling kollega en hoekom?

Valerie, want nie net maak sy die beste koffie nie, sy maak die beste geselskap.

 

Wat is jou gunsteling liedjie van alle tye?

Gorillaz – Feel Good

 

Wat is jou gunsteling kos of gereg?

Gekrummelde vark chops met pampoentert en broccoli/blomkool met ’n kaas sous.