Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief
Gaan Groot!
Wie is Brendt, waar kom jy vandaan en hoe het jy in radio beland het?
Ek is van n klein dorpie, Pniel. Labori skool gegaan. Ek was in die Top 5 van Mnr. SA. My radioloopbaan het by Maties begin en ek bied ook die Varsitybeker aan. Ek is ook ’n musikant, DJ en rugbykommentator. Ek skryf graag rolprente en is besig met my eerste een “Passie en Liefde”.
Wat is jou gunsteling Bok-event?
Bokboot
Wie is jou gunsteling kollega en hoekom?
Ziaan – Ons bied saam die Bok Radio sportprogram aan en DJ ook van tyd tot tyd saam!
Wat is jou gunsteling liedjie van alle tye?
Lady in Red – Chris De Burgh
Wat is jou gunsteling kos of gereg?
Pizza