
Die HHH Show
aangebied deur Heinrich HHH du Plooy - WEEKSDAE 13h00 - 15h00
Kort en kragtig, maar aksiebelaaid! Dit is hoe Heinrich du Plooy die HHH-Show beskryf. Daagliks maak hy jou etenstyd beter met als wat jy vir die dag benodig – Van Penny se linkerlobkrapper tot nuus, verkeer, algemene kennis interressante onderwerpe! Bly op hoogte van nasionale en internasionale nuus- en aktualiteitkwessies, Gereeld verras hy ook met ‘n internasionale gas! Maak jou middag beter , bly op hoogte en luister die HHH-Show […]