play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

Omroeper

Johan Roos

Background

If the doors of perception were cleansed every thing would appear to man as it is, Infinite. – William Blake

Johan Roos is gebore in Aliwal Noord as die jongste van vier kinders.

In 1981 verhuis sy ouers na die Paarl en jare later voltooi hy sy skool loopbaan aan die Hoër Jongenskool Paarl.

Hy begin in 2012 werk as omroeper by Bok Radio. Sy liefde vir musiek (veral ouer musiek) het gemaak dat hy op Sondae die Golden Oldies-program aanbied.

Hy is ’n kranige musikant in eie reg en was al in ’n hele paar Tydloos produksies te sien. Het selfs by die Bokkie-toekennings die verhoog gedeel met van die land se grootste kunstenaars.

10-jaar later en hy het nog nie weer terug gekyk nie!