Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief
Be silly, be honest, be kind – Ralph Waldo Emerson
Wie is Louis, waar kom jy vandaan en hoe het jy in radio beland het?
Ek kom uit die musiekbedryf, waar ek vir 12 jaar vir ’n platemaatskappy gewerk het. Vanaf die begin dae van Bok Radio was ek egter “intrigued” met alles wat Bok Radio doen, so ek wou reeds toe op enige manier deel wees daarvan. Dit was dus vir my ’n groot voorreg toe ek in Februarie 2021 deel word van hierdie dinamiese span. Ek sien uit na nog baie jare en baie nuwe hoogtes vir Bok Radio!
Wat is jou gunsteling Bok-event?
CTC
Wie is jou gunsteling kollega en hoekom?
Joey, want al is sy BAIE besig, kan jy altyd op haar staatmaak
Wat is jou gunsteling liedjie van alle tye?
Queen – Bohemian Rhapsody
Wat is jou gunsteling kos of gereg?
Steak & Chips