Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief
What you are not Changing, you are Choosing
Wie is Mia, waar kom jy vandaan en hoe het jy in radio beland het?
Ek is ’n sprankelende bonneltjie energie, wat mal is oor lag, dans, sing en mense! Ek hou nooit op met praat nie en as ek doen moet jy bekommmerd wees. Oorspronklik van Johannesburg en nog nie baie lank in die Kaap nie, maar die geleentheid by Bok Radio het oor my pad gekom toe ek dit nie nodigste gehad het. My skepper het geweet dis wat ek kort.
Wat is jou gunsteling Bok-event?
Definislis die Bokboot!
Wie is jou gunsteling kollega en hoekom?
Eunice – Sy maak my altyd lag met haar Afrikaans en sy bederf my nou en dan met koffie en piesangbrood.
Wat is jou gunsteling liedjie van alle tye?
Bouwer Bosch – Hardloop
Wat is jou gunsteling kos of gereg?
Dis sal braaivleis moet wees, maar nie skaapvleis nie!