play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

Hoof Uitvoerende Beampte

Wimpie van der Sandt

Background

Hoe harder jy werk, hoe gelukkiger raak jy.

Wimpie is gebore en het groot geword in Springs.

Van ‘n baie jong ouderdom af wou hy ‘n rugbykommentator wees en het tot tydens sy mondelinge in die laerskool die klas vermaak met ‘n uitsending van ’n Springbok rugbywedstryd.

Hy het sy skoolloopbaan voltooi aan die Hoër Seunsskool Hugenote en daarna joernalistiek studeer aan Pretoria Technicon waar hy later by Die Vaderland Dagblad gewerk het.

Sy liefde vir uitsaai het gemaak dat hy as omroeper begin werk het by Oosrand Stereo waar hy die Ontbyt program aangebied het vir 12jaar.

Wimpie is die stigter van Bok Radio en bied vandag nog die Brêkfis-program aan saam met Le-Lue en Stem.