Bok Radio 98.9fm - Luister Aanlyn
MSP BokBrekfis
NOU OP DIE LUG

Success Lekabe

Weeksdae 12:00 - 15:00

NATISHA VAN ZYL

Naam: Natisha van Zyl

Titel by Bok: Radio Omroeper / Hoof Uitvoerende Opskud Maker

Geboorte Dorp: Kaapstad – Groot geword op Standerton (Plaasdorpie)

Gunsteling Kleur: Pers / Swart

Gunsteling Kos: Pasta, enige pasta

Gunsteling Tydverdryf: Perd ry en dans

Celeb Crush: Neef Willa

Droom Vakansie: Kamp in die bosveld tussen diere

Vrees: Ek is bang vir niks, behalwe spinnekoppe

Stokperdjie: My perd

Geheime Talent: Ek kan ‘n muntstuk in my nek balanseer onder my ken 🙂

Slegste Gewoonte: Ek oordink hopeloos teveel en sê te veel jammer.

Jou tema lied vir jou lewe: Sy van Die Heuwels Fantasties

Koffie / Tee Albei

McDonalds / KFC Albei

Sjokolade / Vanilla

Geld / Roem Dan kan ek mense bederf

Soet / Sout

Pasta / Pizza Albei

Winter / Somer

Kat / Hond Albei, alle diere

Oggend / Aand

Radio / TV Love my stukkie Binnelanders

Beste Bok Oomblik: Die verskil wat ons kan maak in die gemeenskap vir kinderhuise, diere en mense. Dit maak altyd my hart warm. 🙂

Gunsteling Bok Gebeurtenis (Event): Radio Tydloos

Jy gaan op ‘n tropiesevakansie en moet een Bok Kollega saam vat, wie sal dit wees en hoekom? Definitief Joey, Ons twee is daardie ‘meme’ wat sê, ‘Just going out for one drink…’ Sy is een van my beste vriendinne en definitief iemand wat jy aan jou kant wil hê. En ek sal vir Wynand in my tas in smokkel vir sy puttige aanmerkings wat my altyd laat lag. 🙂

Jou Bok Wooden Mic oomblik? (Blonde Oomblik): Soms praat ek met myself, dan lag ons albei daaroor. En ek praat meeste van die tyd voor ek dink. 🙂