ADASA - Madelein Dunvenhage Bonita Blankenberg
21 September is Wêreld Alzheimersdag en Bonita het met Madelein Duvenhage van ADASA (Association for Dementia and Alzheimer’s of South Africa) gesels. Alzheimer’s is ’n siekte wat menigte families raak maar waaroor ’n mens nie altyd wil praat nie. Luister gerus die insiggewende gesprek.