Die New York pop-rock-sensasie, American Authors, gaan hierdie Paasfees ’n skouspelagtige terugkeer na Suid-Afrika maak, met onvergeetlike optredes wat vir Kaapstad en Johannesburg geskeduleer is. Martin en Yolandie het met hul voorsanger, Zac Barnett gesels. Kyk gerus.