André de Ruyter - TRUTH TO POWER Wimpie, Le-lue & Stem
Die Brêkfis Span gesels met Steve Connolly, Hoof Uitvoerende Beampte van Penguin Random House SA oor André de Ruyter se nuwe boek “Truth to Power” wat nou aanlyn en in alle boekwinkels beskikbaar is. Luister gerus!