play_arrow
Andru van Zyl Martin, Yolandie en Stem
Die oud Affie, Andru van Zyl, het besluit om sy matriekvakansie kort te knip en met sy fiets vanaf Polokwane tot in Kaapstad te ry om geld in te samel vir CHOC (Childhood Cancer Foundation South Africa). Die Afkopspan het gister met sy aankoms in die Kaap met hom gesels. Luister gerus.