Anika Visser onderhoud Wimpie, Le-lue & Stem
Anika Visser, ‘n 17-jarige dogter van Durbanville is die Afrika Junior Kampioen in driekamp! Sy het vanoggend met die Brêkfis-span gesels oor die harde werk wat dit verg om ’n driekamp-kampioen te word. Luister gerus!