Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief
micChanel LotztodayOctober 26, 2022
Die mooie Anlia van Rensburg het met Chanel Lotz gesels oor haar debuut enkelsnit, Plaaslewe, haar loopbaan as aktrise en ‘n toekomstige troudatum met die Springbok-slot, Eben Etzebeth. Kyk gerus indien jy dit dalk misgeloop het.