play_arrow
Anna Wolf Le-Lue
Anna Wolf se nuutste enkelsnit, Dear Daddy, is opgeneem by Cash Cabin Studios in Nashville. Dis daar waar die einste Johnny Cash vele van sy eie musiek opgeneem het. Dié enkelsnit is ook vervaardig met die hulp van sy kleinseun, Joseph Cash. Interessant né! Le-lue het vanoggend met Anna gesels. Luister gerus.